31st Aug 2019

‘n Sutherland Ervaring

As ek aan Sutherland gedink het, kom daar nie veel in my gedagtes op nie… Ek het geweet dit is die plek waar SALT is en ek het ook al op die weervoorspelling gehoor dat die temperatuur daar gereeld onder vriespunt daal. Maar van die dorp self het ek maar min geweet. Dis nou totdat ek dit eerstehands beleef het…
31st Aug 2019

A journey to new life

I have been quiet for such a long time, I thought it proper to share my story of our latest addition to our family – and […]
31st Aug 2019

Guest blog: Sutherland

SutherlandPosted on September 12, 2011 by eugene I have never experienced cold as in Sutherland!  It gets so cold that just when you think you are […]
31st Aug 2019

Trane rol oor Karoo se Ouberg

’n Paar maande gelede het die bergfietsgemeenskap interessante e-pos ontvang wat ryers nooi na die Aspen-Trans-Karoo-wedren oor 245 km. Nou ken ek ook al my landgenote. […]