Featured places to stay
Guest Reviews
-
Outstanding historical cottage!
Beautifully decorated and spotlessly clean. Cozy and full of character. Super white towels and linen. Comfortable bed. Secure parking. Antonette was most helpful with our check-in and gave us great advice for restaurant choices. Will definitely stay again. Highly recommended.
-
Sterrekyk
Netjies verblyf in selfsorghuis met sterrekyk. Lekker gebly, en wat voordelig is, is die feit dat die eienaar, Jurg, ook die uitstekende sterrekyk aanbied by sy kampterrein.
-
Pragtige huis en mooi skoon en alles wat jy mag nodig kry.Jacques het ons vriendelik ontvang. Dis 'n pragtige huis. Uiters netjies en skoon met alles wat jy mag nodig kry.
Clarabelle Joubert
South Africa
-
Baie dankie
Die huis was gerieflik, netjies en skoon. Ons het heerlik in Sutherland gekuier.Ons het baie lekker gebly in die huis en omgewing. The Blue Moon se kos is hoogs aan te beveel.
Connie D
South Africa
Share This Page